Fytjie se nuwe lewe

Onlangs het Fytjie, die getroue grasny trekker, 'n nuwe lewe gekry na sy die afgelope tyd so steeks was om aan die gang te kom. Mr Cupido (Prinsipaal) en die diensbestuurder het saam die battery ingesit en gekoppel en ook uitgetoets. Ongelukkig was ons barmhartige samaritaan nie by om te poseer vir die fotos nie(bietjie foto-sku).
Scottsdene_04319931.JPG Scottsdene_04719931.JPG Scottsdene_04819931.JPG Scottsdene_04619931.JPG Scottsdene_05019931.JPG

Scottsdene_04319931.JPG